↧
Die Here het gaskommel
Lat die wêreld ma’ praat pêllie los en vas ’n sigaretjie en ’n kannetjie Oem Tas en dis all right pêllie dis all right ons kannie worry nie ’n sigaretjie en ’n kannetjie Oem Tas en ’n lekker meid en...
View ArticleKô, lat ons sing
Vrinne laat ons die Bybel oepeslaan en lat ons daaryt lies – o Allahoegste Gies lat hierie woorde na onse harte gaan! – yt die twiere boek van Mosas yt die Exoras yt die viere hoefstuk die ee’ste en...
View ArticleOppie Parara
Please mêrim kamaan smile kyk net ons tentjies is vol happiness gapaail ag hoe lyk die mêrim dan so suur foei foei is die lewe dan asyn en waar koep die mêrim dit lyk’s nogal boenop duur nai, mêrim...
View Article